Metamorphosis I: Nature Changes - work in progress
|
My new body of work, Metamorphosis, is inspired by the metamorphosis of insects, and also personal and spiritual transformation. It follows from the research and visual work that I did for my SAND(SPOOR] performance at the Arts Lounge during the 2012 National Arts Festival, which focused on tracks and marks left on the landscape by human, animal, insect alike.
Tesame met hierdie, maar ook as 'n eie, aparte projek, maak ek tans "kokonne" uit papier, plastiek en 'foil' - dis die geboorte van 'n nuwe projek, wat groei uit die vorige gestalte van honderde sakkies, gebruik vir die Waterboom of "Tree of Knowledge of Good and Evil III" wat by die 2013 Woordfees in Stellenbosch geskep en fasiliteer is deur Anni Snyman en Site_Specific Events. Hou hierdie spasie dop vir meer nuus en foto's van hierdie projek, tans getiteld "Fruits of the Spirit". Dit vorm deel van my Metamorphosis werke aangesien weggooi-materiaal in die vorm van tjoklit-papiertjies, plastiek en foelie wat gebruik word om kokonne te vorm wat later saam 'n kunswerk skep, en daardeur visueel getransformeer en verander word.